Hierdie Shumba is ‘n praktiese 4 slaaper
Baie goed opgepas en is sopas gediens
Finansiering en aflewering kan gereel word
Bande is nuut
Binne wasbak met geyser
Kante vir tent
Geen yskas
2 x Solar panele
Gewig: 880
GVN: 1600
Lengte: 5280
Breete: 1920
Hoogte: 2400
Rear Overhang: 1590
Watertenk: 120L
Gebasseer in Bellville
Zak – 076 757 7533
https://www.lifeandleisuresa.co.za – Online Caravan Showroom!