Die Hadeda kom kuier 04:30 in die oggend
Die hadeda wat 04:30 kom kuier Ek glo ’n mens moet vroeg opstaan as jy kamp. Nie té vroeg nie. Daar is mos ’n verskil tussen “vroeg opstaan” en “deur ’n hadeda uit jou slaap uit geruk word soos ’n tentpen uit sagte sand”. Daardie oggend was dit 04:30. Ek weet dit was 04:30, want […]